Subklas van | veelhoek, pentatope |
---|---|
Voorafgegaan deur | vierhoek |
Opgevolg deur | Seshoek |
Het hoekpunt figuur | lynstuk |
Het faset polytoop | kant |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProjek Wiskunde |
'n Vyfhoek of Pentagoon is 'n veelhoek met vyf sye. Normaalweg is die vyf hoeke ewe groot en die vyf sye ewe lank. Die hoeke van 'n reëlmatige vyfhoek is 108°.